Ek is moeg... Nie slaap moeg nie. Dis 'n ander tipe moeg.
Moeg om te smile
Moeg om te maak asof alles ok is
Moeg om te dink aan "what if"
Eks moeg want ek slaap nie
Eks moeg want ek mis my pa
My pa verjaar oor 2 slapies...
Eks moeg vir 'n gebroke hart
Ek verlang pappa so baie 馃挃