kykNET Premium is ’n topgehalte-televisiekanaal wat kykers boei met inspirerende stories en skitterende vermaak in elke genre – DStv-kanaal 144.

Suid-Afrika
Hierdie week gesels Prontuit TV met die blomboere van Hort Couture Flower Collective. Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
151
Hoekom word skagte van 300m diep in die middel van die Kalahari-woestyn gesink, en wat het 'n Suid-Afrikaner wat vir Rusland spioeneer, daarmee uit te waai? #DieBom, vanaand om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
179
In Vishoek ontdek Ingrid dat 'n nuwe begin nie 'n plek is nie, maar 'n pad terug na jouself. #SyDieMeeueEnDieHeiligeGees, vanaand om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
376
Vanaand op #InGesprek: Die DA en ActionSA is hier vir ’n debat. Ons bespreek ’n boek oor dr. Allan Boesak, die verhouding tussen Suid-Afrika en Amerika, en kernwapens. Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
1
2
228
Theo en Stella sukkel om werk en gevoelens te skei. #DieToring, vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
360
Die #Bravo!-span sit aan vir 'n heerlike Erfenisdag-kuier. Die vure word aangesteek by Klein Roosboom Boetiek Wynlandgoed vir Braaidag, met Reandi Grey, Ricky Schroeder, Lindie Strydom & Boer Jack. Kuier saam vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144.
441
#DaarWasNTyd neem ons op ’n nostalgiese reis deur die verlede na die stories, oomblikke en herinneringe wat ons gevorm het. Skakel in vanaf Woensdag 14 Oktober om 20:00 op #kykNET, @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
265
Dis tyd vir eerlike, menslike verkenning van buitengewone Suid-Afrikaanse verhale, aangebied deur @govanwhittles, een van Suid-Afrika se mees ervare joernaliste. #GovanOntbloot is terug vanaf Dinsdag, 6 Oktober net op #kykNET, @DStv kanaal 144, of stroom op #DStvStream.
3
2
733
Die @ProntuitTV-span gesels oor 'n demensie operasie wat op die limfstelsel fokus vroeër vanjaar en wat dit beteken. Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
222
#Boekmerk neem jou op ’n reis deur die wêreld van Afrikaanse boeke, met Danie Marais as aanbieder vier dié splinternuwe reeks die krag van lees, gesprek en ’n goeie storie. Skakel in vanaf Woensdag 14 Oktober om 21:00 op #kykNET, @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
244
#DieBom onthul Suid-Afrika se geheime kernwapenprogram – ’n verhaal van spioenasie, politieke intrige en die land se besluit om sy kernbomme af te takel. Skakel in vanaf hierdie Woensdag 23 September om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
235
Yolanda speel effe vuil om die probleem met Dersan Way op te los. #DieToring, vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
481
Die week kuier by ons volgende REVLON BRAVO! styl-ikoon-finalis – Willus Bosch! Dorette Potgieter stel haar nuwe hartsprojek bekend, en ons klop aan by Rika Calitz. #Bravo! vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
418
“Is jy ’n Afrikaner?” Lourensa Eckard ondersoek identiteit, taal en die verskillende standpunte binne die Afrikanerdebat in #InGesprekOnthul – Die Afrikaner: Broedertwis. 👉 bit.ly/4h6J3QX Skakel in Maandag om 20:00 op #kykNET, @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream
1
1
2
449
Die @ProntuitTV-span stel ondersoek in van Hermanus tot Clarens oor hoe parke, reservate en voetpaaie bestuur word. Skakel in Woensdagaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
383
Wanneer die truie uitgetrek word en die geraas stil word, bly iets veel groter as die tweestryd voor. #Tweespalt, Woensdagaand om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
421
Vanaand op #InGesprek: Ons bespreek die stand van sake in die Ekurhuleni-metro en die regse Alternatief vir Duitsland-party se toenemende steun. Die MK Party se burgemeesterskandidaat is in die ateljee, en meer. Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144.
3
1
392
Stella is besig om die verkeerde knoppies te druk... #DieToring, vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
429
Vanaand is die #Bravo!-span steeds in Kampsbaai by die @Silwerskermfees. Ons gesels oor daardie dokumentêre en kortfilms wat ‘n blywende indruk laat, en skitter by die Silwerskermtoekennings vir Film en TV. Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144.
501
Gen Z is die eerste generasie wat swakker presteer as hul ouers, al spandeer hulle meer tyd op skool. Waar lê die probleem? Vind uit op @ProntuitTV, vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
343