Welkom by Solidariteit! Klik op die skakel vir meer inligting: solidariteit.co.za๐Ÿ”ธ diens@solidariteit.co.za ๐Ÿ”ธ0861 25 24 23

Suid-Afrika
PODSENDING: Selfs Europa is bekommerd oor SA se wette Die waarheid agter Solidariteit se Europa-besoek! In hierdie week se episode gesels Dirk met Jaco Kleynhans oor die uitnodiging wat hy ontvang het om die Europese Parlement toe te spreek. Hulle delf ook verder in Europa se bekommernisse oor Suid-Afrika se wette en beleide asook die boodskap wat Jaco vir Suid-Afrikaners het. Kyk die episode hier: piped.video/_x6AWPMOIK8
6
10
29
1,586
SAPD-aanstellings behoort op meriete te berus, met die belange van die gemeenskap voorop. Tog sien ons hoe regstellende aksie toenemend as โ€™n slaanstok gebruik word om aanstellings en bevorderings te regverdig.
2
16
59
1,378
PODSENDING: Amazon: Gee ล‰ droom ล‰ kans โ€“ nie ras nie ล‰ Mooi naam maak nie ล‰ beleid moreel nie. In hierdie week se episode lees dr. Dirk Hermann sy opebrief aan Jeff Bezos. ล‰ Amerikaanse onderneming wat een van die grootste simbole van die vrye mark geword het, bedryf ล‰ program in Suid-Afrika waar die ras van ล‰ onderneming se eienaars bepaal wie mag deelneem en wie uitgesluit word. Kyk saam en deel jou mening oor Amazon se besluit: piped.video/EE0BL8b5RzY
1
12
51
1,679
ล‰ Mooi naam maak nie ล‰ beleid moreel nie. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wรชreld lees dr. Dirk Hermann sy opebrief aan Amazon-stigter Jeff Bezos oor ล‰ program in Suid-Afrika waar die ras van ล‰ onderneming se eienaars bepaal wie mag deelneem en wie uitgesluit word. Kan ล‰ onderneming wat wรชreldwyd as ล‰ simbool van die vrye mark beskou word, sรณ ล‰ beleid regverdig? Kyk die episode en deel jou mening. ๐Ÿ‘‡ piped.video/EE0BL8b5RzY
1
2
19
974
Het jy gehoor? Nie almal is ewe gelukkig met die vrae wat die Amerikaanse regering oor wetgewing en beleid soos die oor swart bemagtiging, onteiening en plaasmoorde vra nie. Een van hulle is Piet Croucamp, 'n politieke ontleder van die Noordwes Universiteit. In 'n onderhoud met SAFM was Croucamp veral ontstig daaroor. Dink jy die Amerikaanse regering is geregtig om die Suid-Afrikaanse regering oor sulke diskriminerende beleide te konfronteer?
54
36
143
16,914
Groot nuus! Die Amerikaanse ambassadeur is vandag in ons midde ontvang. Leo Brent Bozell III het na AfriForum se oplossings vir veiligheid in Suid-Afrika kom kyk. Hy was diep beรฏndruk. Solidariteit se uitvoerende hoof, dr. Dirk Hermann, was ook daar en hy vertel meer
2
31
184
1,856
Kan jy raai wie hierdie week se spesiale gas op ๐˜”๐˜ช๐˜ฏ๐˜ช๐˜ด๐˜ต๐˜ฆ๐˜ณ ๐˜ท๐˜ข๐˜ฏ ๐˜”๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฏ๐˜จ๐˜ด is? Hou Solidariteit se YouTube-kanaal dop om uit te vind. ๐˜”๐˜ช๐˜ฏ๐˜ช๐˜ด๐˜ต๐˜ฆ๐˜ณ ๐˜ท๐˜ข๐˜ฏ ๐˜”๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฏ๐˜จ๐˜ด se sesde episode word binnekort bekendgestel!
2
13
777
Solidariteit het โ€™n groot oorwinning in die Konstitusionele Hof behaal toe rassevoorskrifte in staatsverkryging ongrondwetlik verklaar is. Diรฉ uitspraak skep โ€™n belangrike presedent wat ook implikasies vir ander rasgebaseerde wetgewing kan inhou. Theuns du Buisson vertel ons meer.
1
13
59
1,240
OPE BRIEF | Amazon: Gee ล‰ droom ล‰ kans, nie ras nie Dr. Dirk Hermann het ล‰ ope brief aan Jeff Bezos, stigter en uitvoerende voorsitter van Amazon, gerig. Die ope brief volg op Solidariteit se onlangse formele klag teen Amazon Web Services by die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (Oeso) oor sy uitsluiting van ondernemings met enige wit eienaarskap van ล‰ ontwikkelingsprogram vir Suid-Afrikaanse kleinsakeondernemings. Lees die ope brife hier: bit.ly/4rvnsqs
1
16
57
3,473
๐— ๐—˜๐——๐—œ๐—” ๐—ฆ๐—ง๐—”๐—ง๐—˜๐— ๐—˜๐—ก๐—ง | Solidarity and DCS in Labour Court today regarding Mangaung workers Solidarity is in the Labour Court today for an urgent application against the Department of Correctional Services (DCS) to enforce the existing court order concerning the employees of the Mangaung Correctional Centre, as many employees are still awaiting recognition of their employment, remuneration and benefits. โ€œThese employees have been waiting months for certainty and income. They cannot continue to pay the price for protracted processes and a failure to act. We are approaching the court today with an urgent application because a workable solution simply has not materialised,โ€ says Theunis van Staden, coordinator of the public sector at Solidarity. The Labour Court ruled as early as 30 April 2026 that the takeover of the Mangaung Correctional Centre constituted a transfer in terms of section 197 of the Labour Relations Act. The DCSโ€™s attempt to have the operation of this order suspended failed. On 17 August, the court also dismissed the DCSโ€™s application for condonation and leave to appeal. The DCS is now pursuing a further appeal regarding the refusal of condonation, the effect of which is one of the issues before the court. Read the full media statement here: bit.ly/4xyG5eh
1
21
1,073
Die ANC-geleide raswetkaartehuis begin tuimel. Pieter Jordaan vertel ons meer.
4
24
115
1,960
Die wรชreld verander vinnig, en Suid-Afrika se wette en beleide trek toenemend ook buite ons landsgrense aandag. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wรชreld gesels Dirk met Jaco Kleynhans oor sy onlangse besoek aan Europa en sy uitnodiging om die Europese Parlement toe te spreek. Kyk die volledige gesprek hier: piped.video/_x6AWPMOIK8
1
9
37
1,409
#๐™Ž๐™ฉ๐™ž๐™ก๐™’๐™ค๐™ง๐™™๐™Ž๐™ค๐™ฃ๐™™๐™–๐™œ En terwyl hulle hieroor praat, staan Jesus self in hul midde en sรช vir hulle: Vrede vir julle! Lukas 24:36
4
33
2,045
๐—ข๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ท๐—ฒ ๐——๐—ฎ๐˜€: Regering wil taxi's nou tax-i. Dรญt wil ek eers sien...
1
8
51
1,347
Onreรซlmatighede met aanstellings en bevorderings in die SAPD kos belastingbetalers miljoene. Kaders word sonder die nodige meriete bevoordeel, terwyl ras dikwels โ€™n deurslaggewende rol speel. Solidariteit sรช dit is tyd vir aanspreeklikheid! Onderhoudspanele wat onregmatige besluite neem, moet self die gevolge dra, nie die belastingbetaler nie.
5
31
95
3,265
Waarom het Solidariteit onlangs Europa besoek? In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Jaco Kleynhans oor die uitnodiging wat hy ontvang het om die Europese Parlement toe te spreek. Hulle delf ook verder in Europa se bekommernisse oor Suid-Afrika se wette en beleide asook die boodskap wat Jaco vir Suid-Afrikaners het. Kyk die episode hier: bit.ly/3SLpHJi
1
3
26
1,020
๐— ๐—˜๐——๐—œ๐—” ๐—ฆ๐—ง๐—”๐—ง๐—˜๐— ๐—˜๐—ก๐—ง | Race requirements in state procurement declared unconstitutional Solidarity scored another major victory today after the Constitutional Court ruled in its favour, finding that the Public Procurement Act was unlawfully enacted. As a result, race requirements may not lead to immediate exclusion from tender processes. The matter, heard in May this year, concerns the Public Procurement Act, the process to enact the law and the race requirements imposed on applicants wishing to do business with the state. These requirements are not only more stringent than in the past, but in terms of the repealed Act, they also could have resulted in immediate exclusion from tender processes. Solidarity has consistently maintained that the Act was unlawfully enacted, that state procurement may not be based on race requirements, and that the Act should therefore be repealed. According to Solidarity Deputy Chief Executive Anton van der Bijl, these procurement requirements can be regarded as the stateโ€™s own internal race rules. These internal rules prescribe how state institutions are to use race when deciding with whom to spend taxpayersโ€™ money. โ€œFor decades, the government has seen to it that race has become ever more deeply embedded in virtually every corner of the economy. Today, yet another important card in that house of cards has fallen. "This ruling on public procurement is a victory for Solidarity, but it benefits every South African. "For example, when the state commissions the construction of a road, purchases computers, or appoints a service provider, the prime question should be who can do the work best and who provides the best value, and not what race the provider belongs to," Van Der Bijl said. Solidarity firmly believes that such funds should be used to ensure that taxpayers receive a good dividend on their hard-earned money and should not be used to enforce the governmentโ€™s race policies. According to Theuns du Buisson, economic researcher at the Solidarity Research Institute (SRI), the significance of the ruling extends far beyond public procurement. He also believes the ruling does not stand in isolation, and he is of the opinion that the pace at which the governmentโ€™s race-based policies are coming under pressure, both locally and internationally, is now accelerating. US Secretary of State Marco Rubio has just announced a new visa requirement policy targeting, among others, individuals whom the US government deems responsible for, or complicit in the introduction or implementation of race-based discriminatory legislation or policies in South Africa. โ€œIn a matter of days, we have seen both locally and internationally how the heat surrounding South Africaโ€™s race-based policies is rising. This house of cards built on race-based policies is becoming shaky, and we will increase the pressure to ensure that it comes down,โ€ Du Buisson said.
11
60
191
2,933
Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het vandag โ€™n petisie aan die parlement, die DA en die VF Plus oorhandig waarin gevra word dat die Gautengse departement van onderwys dringend onder administrasie geplaas word. Luister hier wat sรช die verskeie rolspelers!
23
81
1,709
Die Gautengse onderwysstelsel kan nie aanhou verbrokkel terwyl skole, onderwysers en gemeenskappe die gevolge dra nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het vandag ล‰ petisie aan die parlement รฉn die leierskap van die DA en die VF Plus oorhandig waarin hy versoek dat die Gautengse departement van onderwys (GDO) dadelik onder administrasie geplaas word. Dr. Dirk Hermann vertel meer!
7
27
844
๐— ๐—˜๐——๐—œ๐—” ๐—ฆ๐—ง๐—”๐—ง๐—˜๐— ๐—˜๐—ก๐—ง | Petition calls on Parliament to put ailing GDE under immediate administration Solidarity and the Solidarity Support Centre for Schools (SCS) today handed a petition to Parliament as well as to the leadership of the DA and the FF Plus. In the petition it is requested that the Gauteng Department of Education (GDE) be placed under immediate administration. Through the petition Solidarity and the SCS highlight how the GDEโ€™s administrative and financial mismanagement, as well as its poor planning and failure to adequately support schools and teachers, are ultimately bringing the provinceโ€™s education system to its knees. Moreover, the DA and the FF Plus have been requested to table the petition in Parliament and to exert pressure on the Government of National Unity to intervene immediately in the matter. Read the full media statement here: bit.ly/4gUiQq5
1
16
42
1,476