Bestuurshoof: Solidariteit - Ons help bou aan 'n toekoms waarin ons kinders en hul kinders vry, veilig en voorspoedig sal wees.

My oom Frik Hermann, se naam in Washington, DC. Hy was wreed vermoor. Toe sy kis in die grond afsak het die buurman gesê: “Die grond treur.” 🙏🙏🙏🙏
60
220
1,232
20,331
PODSENDING: Amazon: Gee ʼn droom ʼn kans – nie ras nie ʼn Mooi naam maak nie ʼn beleid moreel nie. In hierdie week se episode lees dr. Dirk Hermann sy opebrief aan Jeff Bezos. ʼn Amerikaanse onderneming wat een van die grootste simbole van die vrye mark geword het, bedryf ʼn program in Suid-Afrika waar die ras van ʼn onderneming se eienaars bepaal wie mag deelneem en wie uitgesluit word. Kyk saam en deel jou mening oor Amazon se besluit.
14
63
1,369
ʼn Mooi naam maak nie ʼn beleid moreel nie. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld lees ek my opebrief aan Amazon-stigter Jeff Bezos oor ʼn program in Suid-Afrika waar die ras van ʼn onderneming se eienaars bepaal wie mag deelneem en wie uitgesluit word. Kan ʼn onderneming wat wêreldwyd as ʼn simbool van die vrye mark beskou word, só ʼn beleid regverdig? Kyk die episode en deel jou mening. 👇 piped.video/EE0BL8b5RzY
1
13
48
1,236
Dirk Hermann retweeted
Het jy gehoor? Nie almal is ewe gelukkig met die vrae wat die Amerikaanse regering oor wetgewing en beleid soos die oor swart bemagtiging, onteiening en plaasmoorde vra nie. Een van hulle is Piet Croucamp, 'n politieke ontleder van die Noordwes Universiteit. In 'n onderhoud met SAFM was Croucamp veral ontstig daaroor. Dink jy die Amerikaanse regering is geregtig om die Suid-Afrikaanse regering oor sulke diskriminerende beleide te konfronteer?
55
36
151
20,125
Diplomatieke wysheid - Lamola is ‘n aktivis.
US President Donald Trump and Chinese President Xi Jinping are meeting in Washington this week for high-level talks. ewn.co.za/2026/09/23/trump-a…
4
6
68
1,765
Dirk Hermann retweeted
According to the Solidarity Support Centre for Schools (SCS), Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch ranks as the top performing Afrikaans school in the country. newsday.co.za/south-africa/2…
1
4
10
436
As Suid-Afrika uit AGOA geskop word is dit 100% die regering se skuld. Daar is enkele weke voor ‘n besluit geneem word. Lamola het op die doodskis gesit en die laaste spyker ingeslaan. Dit is ernstig en Solidariteit veg hard vir AGOA en teen die regering se roekeloosheid.
The White House is weeks away from announcing who will be part of AGOA going forward, and South Africa might not make the cut. businesstech.co.za/news/gove…
230
124
451
27,960
Dirk Hermann retweeted
Focused on solutions for a safer, prosperous South Africa for all the people of this beautiful country.
Today I visited AfriForum’s headquarters to see firsthand its community safety operations and neighborhood and farm-watch programs. They are doing a terrific job. But they need help. Our ask was for the South African government to designate rural crime a priority and back up their words with resources. AfriForum asked for support from the South African government – and the United States offered to help financially. This was ignored. President Trump has been clear, this does not bode well for U.S.-South Africa relations.
4
20
90
2,175
Groot nuus! Die Amerikaanse ambassadeur is vandag in ons midde ontvang. Leo Brent Bozell III het na AfriForum se oplossings vir veiligheid in Suid-Afrika kom kyk. Hy was diep beïndruk. Ek was ook daar. Luister hier!
84
148
748
40,445
Ons ontvang Bozell by AfriForum se veiligheidsentrum.
Bozell besoek AfriForum se veiligheidsentrum maroelamedia.co.za/nuus/sa-n…
3
13
126
1,788
OPE BRIEF | Amazon: Gee ʼn droom ʼn kans, nie ras nie Ek het ʼn ope brief aan Jeff Bezos, stigter en uitvoerende voorsitter van Amazon, gerig. Die ope brief volg op Solidariteit se onlangse formele klag teen Amazon Web Services by die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (Oeso) oor sy uitsluiting van ondernemings met enige wit eienaarskap van ʼn ontwikkelingsprogram vir Suid-Afrikaanse kleinsakeondernemings. Lees die ope brief hier: bit.ly/4rvnsqs
2
42
123
1,894
Amazon - stop ras.
OPE BRIEF | Amazon: Gee ʼn droom ʼn kans, nie ras nie Dr. Dirk Hermann het ʼn ope brief aan Jeff Bezos, stigter en uitvoerende voorsitter van Amazon, gerig. Die ope brief volg op Solidariteit se onlangse formele klag teen Amazon Web Services by die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (Oeso) oor sy uitsluiting van ondernemings met enige wit eienaarskap van ʼn ontwikkelingsprogram vir Suid-Afrikaanse kleinsakeondernemings. Lees die ope brife hier: bit.ly/4rvnsqs
4
18
103
2,235
My ope brief aan Jeff Bezos
Ope brief | Amazon: Gee drome kans, nie ras nie maroelamedia.co.za/debat/men…
2
11
74
1,652
Lamola is recklessly endangering South Africans’ jobs. His foolish conduct in America may well be the final straw that breaks AGOA’s back. With his ideological “bravery”, he is putting tens of thousands of jobs at risk. He is the Minister of International Relations, yet he behaved like an opposition populist towards South Africa’s most important trading partner. He has fulfilled his own prophecy that South Africa should expect the worst. He will not lose a night’s sleep, but workers will lose their jobs.
427
284
1,054
43,278
Die SA-regering doen alles in hul vermoë en nog ietsie ekstra om spanning met die Amerikaners op te jaag.
29
40
187
4,255
Die wêreld verander vinnig, en Suid-Afrika se wette en beleide trek toenemend ook buite ons landsgrense aandag. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels ek met Jaco Kleynhans oor sy onlangse besoek aan Europa en sy uitnodiging om die Europese Parlement toe te spreek. Kyk die volledige gesprek hier: piped.video/_x6AWPMOIK8
10
79
1,299
Dirk Hermann retweeted
De best geïnformeerde geopolitieke duiding überhaupt. Vind je verder nergens. Jaco in topvorm:
8
22
136
18,493
Dirk Hermann retweeted
Replying to @JacoKleynhans
👇 🤨
1
1
433
Solidariteit vat styd teen SAPD se onregmatige aanstellings na nuwe vlak.
Onreëlmatighede met aanstellings en bevorderings in die SAPD kos belastingbetalers miljoene. Kaders word sonder die nodige meriete bevoordeel, terwyl ras dikwels ’n deurslaggewende rol speel. Solidariteit sê dit is tyd vir aanspreeklikheid! Onderhoudspanele wat onregmatige besluite neem, moet self die gevolge dra, nie die belastingbetaler nie.
2
17
95
1,702