'n Weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Pretoria, South Africa
Selfs babatjies was opgeblaas deur die ANC se landmyne.
ANC-leiers moet vir hulle terreurmisdade vervolg word. Nie eens vrouens en kinders se lewens was gespaar deur hulle veldtog van haat en geweld nie. Eis saam met AfriForum geregtigheid: youtu.be/YFLeV6tKRsA?si=2uiLโ€ฆ
5
14
355
Podlitiek ๐ŸŽ™ retweeted
ANC-leiers moet vir hulle terreurmisdade vervolg word. Nie eens vrouens en kinders se lewens was gespaar deur hulle veldtog van haat en geweld nie. Eis saam met AfriForum geregtigheid: youtu.be/YFLeV6tKRsA?si=2uiLโ€ฆ
6
67
183
3,483
Nou is hy tjoep still
1
1
3
152
Podlitiek ๐ŸŽ™ retweeted
Die President erken nou Agoa is in gevaar. Stap twee sal wees om te erken dat die regering die oorsaak is. Stap drie sal wees om iets daaraan te doen.
President Cyril Ramaphosa warned that South Africa must prepare for its potential exclusion from the United States' duty-free trade initiative, AGOA. newsday.co.za/south-africa/2โ€ฆ
121
120
483
11,528
Podlitiek ๐ŸŽ™ retweeted
.@kalliekriel, uitvoerende hoof van @AfriForum, sรช dat @CyrilRamaphosa weier om verantwoordelikheid vir die gevolge van die Onteieningswet te aanvaar. @kalliekriel meen ook dat die regering moet ophou om ander die skuld te gee vir Suid-Afrika se gespanne betrekkinge met Amerika: โ€œMiskien is dit tyd dat @CyrilRamaphosa en ander @MYANC -leiers volle verantwoordelikheid aanvaar vir die negatiewe gevolge van hul eie onverantwoordelike optrede.โ€ @AfriForum is steeds daartoe verbind om oplossings te help vind wat in die belang van alle Suid-Afrikaners is.
65
172
580
10,679
Podlitiek ๐ŸŽ™ retweeted
Baie geluk Ernst!!
1
7
241
2,828
Replying to @kalliekriel
Dankie, Kallie. Ek is nou meer gedrewe as ooit ๐Ÿ”ฅ
1
2
44
680
"Ons is nie anti-demokraties nie, en as jy nie saamstem nie gaan ons jou mond snoer!"
11 days after South Africa's Minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola, endorsed stripping the citizenship of members of civil society organisations and opposition parties who blow the whistle internationally about farm murders, race laws, and the threat of expropriation without compensation, the president floats the idea of censoring the same people online. If you want to prove those accusing you of anti-democratic behaviour and persecution wrong, this is how you achieve the exact opposite.
8
27
472
Geregtigheid moet seรซvier.
Gerrie Nel wil Mbeki kruisondervra Die kruisondervraging sal verband hou met Mbeki se vermeende politieke inmenging om te verhoed dat hyself en ander senior leiers vervolg word vir die moord op onder meer Kobie van Eck en haar twee jong kinders, Nelmarie (8) en Nasie (2) in โ€™n ANC-landmynaanval op 15 Desember 1985 naby Musina. maroelamedia.co.za/nuus/sa-nโ€ฆ
2
25
591
Gerrie Nel wil Mbeki kruisondervra Die kruisondervraging sal verband hou met Mbeki se vermeende politieke inmenging om te verhoed dat hyself en ander senior leiers vervolg word vir die moord op onder meer Kobie van Eck en haar twee jong kinders, Nelmarie (8) en Nasie (2) in โ€™n ANC-landmynaanval op 15 Desember 1985 naby Musina. maroelamedia.co.za/nuus/sa-nโ€ฆ
14
71
321
5,678
Plaasmoorde-ontkenners is die grootste lafaarts in Suid-Afrika.
Farm murder deniers have very big mouths until the moment you challenge them to a real debate. If you really thought you had truth on your side, you'd jump at the opportunity to humiliate an activist against farm murders in front of thousands of AfriForum members.
2
6
481
"Die ou wysheid lui dat as drie Afrikaners โ€˜n dorp stig, hulle kort daarna vier kerke stig. Dit het al amper โ€˜n volksmite geword dat Afrikaners altyd heftig verskil en daar gevolglik altyd ten minste twee kampe Afrikaners is oor enige onderwerp. Tog, met die verbrokkeling van die nuwe Suid-Afrika se regeerstelsel en Afrikaners se besef en verwerk van hulle status as minderheidsgroep, het hierdie ou waarheid plek gemaak vir โ€˜n nuwe werklikheid," skryf Connie Mulder. beweging.co.za/afrikaners-waโ€ฆ
3
12
102
3,243
Podlitiek ๐ŸŽ™ retweeted
Sal cool wees ๐Ÿ˜‚ Doen dit in die moedertaal.
1
1
16
663
Uitgevang ๐Ÿ‘€
That's a desperate lie. Do you know how I know? I'm literally the Head of Public Relations for AfriForum and would have handled those invites.
2
32
1,261
Podlitiek ๐ŸŽ™ retweeted
Gedurende hierdie landswye operasie is verskeie noemenswaardige suksesse behaal, insluitend in Springs, Durbanville, Johannesburg-Noord, Gqeberha (voorheen Port Elizabeth), Germiston, Malmesbury, Swellendam, Pretoria en Mbombela (voorheen Nelspruit).
1
2
4
83
Podlitiek ๐ŸŽ™ retweeted
Replying to @podlitiek
โ€™n Heerlike braai saam met vriende herinner my aan my tweede tuiste, Suid-Afrika โ€“ meer presies, Norkem Park (Kempton Park) โ€“ tussen 1967 en 1973. Vandag is ek oud en arm. Maar my herinneringe aan Suid-Afrika sal vir ewig voortduur.
1
2
69
Podlitiek ๐ŸŽ™ retweeted
Die VF Plus gaan vandeesweek โ€™n amptelike dispuut in die regering van nasionale eenheid (RNE) verklaar oor die bestuur van Suid-Afrika se betrekkinge met die VSA. ๐Ÿ”—LEES MEER: brnw.ch/21x6jF0
28
71
306
18,977
Replying to @JacoKleynhans
Kan nรชrens in die Engelse media 'n artikel hieroor vind nie?
3
26
720